Pretoria property
House for sale in Pretoria
House for sale
Pretoria Gardens, Pretoria
House for sale in Pretoria
House for sale
Claremont, Pretoria
Small Holding for sale in Brits
Small Holding for sale
De Wildt, Brits
House for sale in Pretoria
House for sale
West Park, Pretoria

Welkom by Tarnica Eiendomme

Tarnica Eiendomme is sedert September 2009 aktief in die Westelike deel van Pretoria.

Tania Steyn is die prinsipaal en alleen eienaar van die agentskap. Sy het voorheen vir Odendaal Eiendomme (4 jaar) gewerk en baie goed presteer.

Tarnica Eiendomme konsentreer net op verkope en is nie deel van die MLS groep nie. Hulle het 'n goeie rekord van verkope en is bekend vir hulle uitstekende diens aan beide kopers en verkopers.

Sy en haar span werk baie hard en gee persoonlike aandag aan al hulle kliënte, wat vir hulle baie belangrik is. Hulle het ongeveer 300 eiendomme in verskeie areas in en om Pretoria.

Lizel, Pieter en Wilma is haar agente met Lea as haar kantoorassistent.

Sy gee ook ‘n R1000 verwysingskommissie (dag met registrasie).

Finansiering word deur Green Doors behartig en die prokureurs is SBP Prokureurs.

Ons Spesialiseer In:

  • Koop/verkoop van residensiële eiendomme, plotte, plase, woonstelle & erwe in Pretoria
  • Reël van finansiering & tweede verbande
  • Kommersiëel en Ontwikkelings
  • Waardasies